
Monitor temperature en humiditeit in jou kweekhuise.

Het jou hoenderhuis spesiale behoeftes? Wil jy ondesoek instel op verskeie veranderlikes op jou produksie? Ons help jou met 'n doelgemaakte oplossing.

Wees gerus met ons tele moniteerings dienste. Hou 'n oog op jou bates en operasies van enige plek af en verseker produktiwiteit. Verminder die eindelose rondrits op jou plaas vanaf een spilpunt na die volgende.

Met pasgemaakte alarms word jy in kennis gestel as iets buite die norm is. Is daar nie vloei nie wanner daar moet wees? Kry jou komkommers warm?

As jy nie meet nie sal jy nie weet nie. Kry jou boerdery gereed vir die 4de industriele revolusie. Besproei die land wat die droogste is. Vind uit of jou kweekhuis kondisies ideal is. Met 'n span ekspert data analiste help ons jou vooruit boer.



Ons is gestig deur geregistreerde ingenieurs (ECSA) met oor die 20 jaar se ervaring. Pompe, motors, waaiers, ketels, pyp netwerke, verkoeling stelsels, strukture, meganismes, en beheerstelsels is ons tweede natuur.
Met gesertifiseerde Energie Bestuurders (C.E.M) geregistreer by die Amerikaanse Vereniging vir Energie Ingenieurs (AEE) kan ons jou help om eenvoudige of komplekse energie besparings te bewerkstellig.
Ons span sluit inligting wetenskaplikes in wat aan die wêreld se voorste universiteite studies voltooi het. Met kennis van die nuutste kunsmatige intelligensie algoritmes, plaas ons jou aan die snykant van tegnologie.
Ons weet dat ons kliente unieke behoeftes het. Stuur ons 'n boodskap en ons kom spoedig moontlik terug na jou toe.
Teken in op ons epos lys vir nuus, promosies, en meer.